Interessante inligting oor al die grensposte van Suid-Afrika: lughawens, hawens en pad.
Interesting information about all the South African ports of entry: airports, harbours and road border posts.
Meer inligting - More information
▼
Tuesday, 1 October 2013
Jacobsbaai
Jacobsbaai aan die Weskus, tussen Vredenburg en Saldanha Baai is 'n rustige plekkie waar die rustigheid oorweldigend is. Ons is bederf met die mooiste verblyf en lekkerste Weskus ete. Dinsdagaande is baie bedrywig hier - waarskynlik oor die spesiale pryse vir hulle kos. Kyk na www.weskusplek.co.za