Afrikaans - Inligting versamel tydens besoek

Die tipe inligting wat tydens die reis per grenspos ingesamel en gepubliseer sal word, sluit die volgende in:

  • Geografiese grens (berg, rivier, brug, see)
  • Naaste dorp aan grenspos
  • Fasiliteite in omgewing (medies, brandstof, verblyf)
  • Toestand van geriewe by grenspos
  • Ontstaan van grenspos
  • Mees geskikste gebruik vir grenspos
  • Personeel (aantal, houding, bekwaamheid)
  • Operasionele inligting (ure, aantal besoekers)
  • Oorgrens inligting