Afrikaans - Suid-Afrika se grense

Suid-Afrika deel sy grense met 6 ander onafhanklike lande. Kloksgewys, van die Weste kant van Suid-Afrika, is die lande met die aantal grensposte in hakies, die volgende:
  • Namibiё (7)
  • Botswana (17)
  • Zimbabwe (1)
  • Mosambiek (4)
  • Swaziland (10)
  • Lesotho (14)
Buiten hierdie 53 grensposte is daar ook 11 internasionale lughawens en 8 seehawens waar iemand van die Departement van Binnelandse sake paspoorte kan stempel.


Namibiё


Botswana


Zimbabwe




Mosambiek

 

Swaziland
 

Lesotho