The final article of the 4 part series is now available in the July edition of DRIVEOUT. This article covers our visits to the 14 border posts into Lesotho.
Die laaste artikel in die reeks van 4 is nou beskikbaar in die Julie uitgawe van WEGRY. Die artikel gaan oor ons besoeke aan die 14 grensposte na Lesotho.
Interessante inligting oor al die grensposte van Suid-Afrika: lughawens, hawens en pad. Interesting information about all the South African ports of entry: airports, harbours and road border posts.
Showing posts with label General. Show all posts
Showing posts with label General. Show all posts
Wednesday, 2 July 2014
Sunday, 1 June 2014
June 2014 editions now available
The June edition of DRIVEOUT with the 3rd of our 4 part series is now available in book stores country wide. The article is about our visit to the border posts entering Zimbabwe, Mozambique and Swaziland.
Die Junie uitgawe van WEGRY met die 3e artikel van ons 4 dele reeks is nou beskikbaar in boekwinkels landwyd. In die artikel gaan dit oor ons besoek aan die grensposte na Zimbabwe, Mosambiek en Swaziland.

Thursday, 17 April 2014
Next article in four part series now in print
Second article in a four-part series appears in the May edition of Driveout. This article is about our visit to the 17 border posts with Botswana.
Tweede artikel in reeks van vier verskyn in Mei uitgawe van
WegRY (Afrikaans) en DriveOut (Engels). In die artikel gaan dit oor ons besoek
aan al 17 grensposte na Botswana.
Tuesday, 18 March 2014
Articles on SA Ports of Entry now published
The magazine articles about our tour to all the ports of entry to South Africa are now in print !
The first article of a 4 part series is now available:
WegRY the April 2014 issue (#59) - Afrikaans
Thanks again to all the sponsors and to everyone who showed an interest and followed us.
Happy reading.
Wednesday, 9 October 2013
Laaste van Namibie
Ons het nou al 7 die grensposte na Namibie besoek. Om dit te vier het ons besluit om 2 dae 'af te vat' en bietjie langer hier in die Kgalagadi te kuier. Lekker werk die man!
Ons kamp aan die Botswana kant by Two Rivers. Vrydagoggend vertrek ons na Bokspits, die tweede van 16 grensposte met Botswana.
Ons kamp aan die Botswana kant by Two Rivers. Vrydagoggend vertrek ons na Bokspits, die tweede van 16 grensposte met Botswana.
Tuesday, 8 October 2013
Stok in die wiel
Maande voordat ons vertrek het, het ek die Dept van Binnelandse Sake ingelig oor ons plan om al die grensposte te besoek en inligting van belang vir reisigers te versamel. Ek het gevra vir 'n brief dat hulle bewus is van ons en dat hulle dit in beginsel onderskryf. Dit was seker die moeilikste voorbereidingstaak vir die toer. My versoek is van een departement en amptenaar na die volgende gestuur. Niemand wou verantwoordelikheid aanvaar nie.
Na verskeie opvolg aksies van my kant het ek die regte persoon bereik die dag voor ons toer sou begin. Sy reaksie was baie versigtig en het eintlik geen waarde toegevoeg nie. Wat ek nie geweet het nie is dat hy 'n waarskuwing aan al die grensposte gestuur het oor ons voorgenome toer. Die amptenare by die grensposte het my naam geken en was in meeste gevalle baie traag om inligting met ons te deel.
Ek hoop die indruk wat ons agterlaat by die grenspos en die inligting wat ons met lesers deel sal volgende keer in ons guns tel.

Saturday, 28 September 2013
Tracking the progress in real time
Met 'n baie eenvoudige en maklike toepassing is dit nou moontlik om die dag-tot-dag vordering van die toer op 'n elektroniese kaart te volg. Elke dag wanneer ons na 'n volgende grenspos beweeg sal ons 'n GPS sein aktiveer wat die beweging dan op 'n kaart op die Internet sal aandui.
Kyk na: www.glympse.com/!SAportsofentry (let op die uitroep teken en spelling)
Wanneer ons nie beweeg nie (of nie die GPS sein aktiveer nie) sal daar net 'n statiese icon van ons laaste posisie op die kaart verskyn. Sodra ons beweeg en die sein aktiveer sal ons posisie, roete, bestemming, spoed en tyd van aankoms aangedui word.
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
It is possible to follow the progress of the tour in real time on a map on the Internet. For more information click on the "Tracking" link on the right hand side.

Monday, 12 August 2013
72 grensposte om te besoek - 72 ports of entry to be visited
Op 1 Oktober begin ons toer wat al 72 grensposte van Suid-Afrika sal besoek. Gereelde nuus oor die toer sal op die blog gepubliseer word. Vir meer inligting, volg die skakels aan die regterkant. Om outomatiese kennisgewings per e-pos te kry wanneer hier nuus is, verskaf e-pos adres onderaan bladsy. Jy kan enige tyd weer 'unsubscribe'.
The tour that will visit and document all 72 ports of entry to South Africa (border posts) starts on 1 October 2013. Regular news about the tour will be published on this blog. For more information you can click on the links to the right. To receive automated notifications of news by e-mail, submit your e-mail address at the bottom of the page. You can at anytime unsubscribe.

![]() |
South Africa |
Subscribe to:
Posts (Atom)