Tuesday 1 October 2013

Jacobsbaai

Jacobsbaai aan die Weskus, tussen Vredenburg en Saldanha Baai is 'n rustige plekkie waar die rustigheid oorweldigend is. Ons is bederf met die mooiste verblyf en lekkerste Weskus ete. Dinsdagaande is baie bedrywig hier - waarskynlik oor die spesiale pryse vir hulle kos.

Kyk na www.weskusplek.co.za