Wednesday 9 October 2013

Laaste van Namibie

Ons het nou al 7 die grensposte na Namibie besoek. Om dit te vier het ons besluit om 2 dae 'af te vat' en bietjie langer hier in die Kgalagadi te kuier. Lekker werk die man!

Ons kamp aan die Botswana kant by Two Rivers. Vrydagoggend vertrek ons na Bokspits, die tweede van 16 grensposte met Botswana.